Die Vrystaatse VLU se tema vir 2022 is “Jou hart i

Die Vrystaatse VLU se tema vir 2022 is “Jou hart is waar jou skat is.”

Die Welkom-tak van die Vrouelandbou-unie (VLU) hervat sy verrigtinge Dinsdag (18/01) met die eerste vergadering vir die nuwe jaar.

Die Vrystaatse VLU se tema vir 2022 is “Jou hart is waar jou skat is.”

Die vergadering begin om 14:00 in die saal van die Lewende Woord-kerk. Die spreker is ds. Christo Nel van die NG kerk Riebeeckstad.

Bel Elsie Botha by 082-335-7325 of Annette van der Merwe by 073-142-5588.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article