Die volgende gimnaste van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het die Noord-Vrystaat by die Vrystaatse sone-gimnastiekkampioenskappe in Bloemfontein op 24 en 25 Junie verteenwoordig. Voor van links, is: Dominice Ferreira (vlak 3, goud), Ben Swart (vlak 1, goud) en Amorey Kapp (vlak 1, goud)

Ryg medaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article