Die Harmony-judoklub in Virginia het van 5 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse skolejudokampioenskapsbyeenkoms en nasionale ranglystoernooi in Johannesburg deelgeneem. Die klub het agt judokas na die toernooi geneem en met sewe medaljes teruggekeer. Van links is, voor: Kelvin Kroese (11, o.38 kg, tweede), Kellann Kleinhans (11, o.30 kg, tweede), Kaeli­m Kleinhans (7, o.24 kg, derde), Eben van Wyk (11, o.42 kg, tweede) en Zander Heins (7, 42 kg plus, tweede)

Ryg medaljes in

Die Harmony-judoklub in Virginia het van 5 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse skolejudokampioenskapsbyeenkoms en nasionale ranglystoernooi in Johannesburg deelgeneem. Die klub het agt judokas na die toernooi geneem en met sewe medaljes teruggekeer.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article