Leerlinge aan die Amari-skool in Welkom het tussen 20 Maart en 25 Maart in Bloemfontein deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse sportvereniging vir liggaamlik gestremdes (SASAPD) se nasionale kampioenskapsbyeenkoms. Hulle het in drie sportsoorte uitstekend gevaar. In fietsry het hulle 11 goue medaljes verower, twee silwer en drie brons; in atletiek een brons; en in boccia een brons.
Blink uit op verskeie sportgebiede
|

Blink uit op verskeie sportgebiede
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Atlete ryg medaljes in
Twee leerlinge aan die Amari-skool in Welkom het aan die nasionale kampioenskap vir atlete met…
by
Vistaon
-

Boeties kry goud in karate
Ernst (gr. 7, links) en Eben Fourie (gr. 4), leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville,…
by
Vistaon
-

Skuts sit wêreld ore aan
Die Suid-Afrikaanse dooierus-skietspan het van 24 Julie tot 4 Augustus aan die Wêreldfederasie vir Randslag-…
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
