Grizelda du Plessis, ’n onderwyser van die Primêre Skool Naudeville, is as die Roversklub se vroue muurbalkampioen aangewys, asook as die B-seksie kampioen van die 2022 Rovers geslote toernooi wat op 4 Desember tydens Roversmuurbalklub se prysuitdeling. By haar is Ivor Thompson (afrigter). Foto: Verskaf


Gekroon as kampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article