Mianique Lombard, ’n gr. 10-leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is in die Vrystaat-swemspan ingesluit. Sy het Saterdag (28/01) aan die 4 + 1- provinsiale gal­a in Potchefstroom deelgeneem en twee goue medaljes, in die 50 m- en 100 m-borsslag, verwerf. Foto: Verskaf

Blink uit op gala

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article