Shéri Brynard (middel) was die spreker op die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) se area 8-konferensie op 16 Februarie in Welkom. Ook gaste by die geleentheid was Gerda Pienaar (president van die VVLU), Suzette Brynard (Shéri se ma), Cindy Coetzee (president van die Suid-Afrikaanse Vrouelandbou-unie) en Annette van der Merwe (uitvoerende bestuurslid van area 8).
Trakteer vroue op praatjie
|

Trakteer vroue op praatjie
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Dien VLU op hoë vlak
Gerda Pienaar (regs), president van die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU), is op ’n vergadering van 9…
by
Vistaon
-
Lede van VLU in Welkom kom byeen om nuwe jaar aan te pak
Die Welkom-tak van die Vrouelandbou-unie (VLU) hervat sy verrigtinge Dinsdag (18/01) met die eerste vergadering…
by
Vistaon
-

VVLU kongres by Sandstone gehou
Die Vrystaatse Vroue-landbou-unie (VVLU) kongres is deur lede van die Welkom VLU-tak op 7 en…
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
