Lede van die Welkom-stoeiklub het op 5 Augustus aan die Johnnie Reitz Big 5- ope kampioenskapsbyeenkoms by die Universiteit van Pretoria (UP) deelgeneem. ’n Rekord­getal-inskrywings van 883 is ontvang, met spanne van onder meer Egipte, Namibië en Amerika. Die Welkom-stoeiers wat plekke behaal het, is van links, voor: Jared van der Merw­e (o.8, vrye styl, 27,7 – 30,2 kg

Lede van die Welkom-stoeiklub het op 5 Augustus aan die Johnnie Reitz Big 5- ope kampioenskapsbyeenkoms by die Universiteit van Pretoria (UP) deelgeneem. ’n Rekord­getal-inskrywings van 883 is ontvang, met spanne van onder meer Egipte, Namibië en Amerika. 

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article