Die Studio 1-dansateljee se dansers wat op die Suid-Afrikaanse ope op 6 en 7 Oktober 2023 vir die wêreldkampioenskap gekwalifiseer het, gaan die land in Junie en Julie in Spanje verteenwoordig. Van links is Annaline Bakker, Dr. Wynand Bezuidenhout, Dr. Sara-Marie Burger en Loraine Laubscher. Foto: Verskaf


Sit hul beste voetjie voor

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article