Die Welkom-rugbyklub se eerste en tweede spanne het deurgedring na die eindstryde van die Luiperds se Neser A-liga deur Sibanye-Stillwater in die semifinaal te klop. Hul volgende wedstryde is op Saterdag 23 Augustus op die Olënpark-stadion in Potchefstroom, waar albei spanne teen die Northam Wolwe van Hartbeespoortdam te staan kom. Die tweede span speel om 13:00 en die eerste span 14:30. Toegang is gratis. Daar sal ook 'n grootskerm-TV by Klub 50 wees vir die toets tussen die Bokke en Australië. Foto: Verskaf
Die Welkom-rugbyklub se eerste en tweede spanne het deurgedring na die eindstryde van die Luiperds se Neser A-liga deur Sibanye-Stillwater in die semifinaal te klop.

Speel hul weg oop na grootste kragmeting

Die Welkom-rugbyklub se eerste en tweede spanne het deurgedring na die eindstryde van die Luiperds se Neser A-liga deur Sibanye-Stillwater in die semifinaal te klop. Hul volgende wedstryde is op Saterdag 23 Augustus op die Olënpark-stadion in Potchefstroom, waar albei spanne teen die Northam Wolwe van Hartbeespoortdam te staan kom. Die tweede span speel om 13:00 en die eerste span 14:30. Toegang is gratis. Daar sal ook ‘n grootskerm-TV by Klub 50 wees vir die toets tussen die Bokke en Australië.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article