Inwoners van Huis Najaar op Desptch is verlede week bederf met ’n Kersete en -opvoering. Dié ete is moontlik gemaak danksy verskeie plaaslike sakelui wat die geselligheid geborg het. ’n Totaal van 76 aansitetes is voorberei terwyl die res van die tehuis se bejaardes in hul kamers bederf is met ’n spesiale Kersete. Foto:HEILIE COMBRINCK


Kersete vir Najaar se oues

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article