DESPATCH Dienssentrum se jaarlikse aktiwiteite word afgesluit met ’n Kersete op Saterdag, 10 November by die sentrum.

Dit sal ’n driegangete wees wat vanaf 11:30 voorgesit word en die koste is R80 per persoon. Die dienssentrum is by Hoofstraat 48 op die dorp.

  • Vir meer inligting of besprekings bel Anna-Marie Griessel, organiseerder by die dienssentrum by 041 933 2404 of epos: dienssentrum2@telkomsa.net

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article