Tyger Run 15 km
Meer as 7 200 deelnemers het die Tyger Run-wedlope Saterdag aangedurf.

Saterdag (21 Maart) was dit weer tyd vir die immergewilde Tyger Run, aangebied deur Radio Tygerberg 104FM in samewerking met die Durbanville-atletiekklub, Top Events, Tygervallei-winkelsentrum en TygerBurger.

Vanjaar het meer as 7 200 deelnemers of die 15 km of 6 km-wedloop aangedurf. Altesaam R15 000 is ná afloop van die wedloop aan die Animal Anti-Cruelty League (AACL) oorhandig.

Foto’s: Carina Roux 

Wegspring

Wenstreep

Prysuitdeling

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article