Plaaslike ondersteuners en besoekers het Saterdagmiddag (4 Julie) in Jagtershof, Kuilsrivier saamgetrek vir ‘n opwindende Superliga A-kragmeting tussen Kuilsrivier en die Tygerberg-rugbyklub. Dit was ‘n verbete stryd, maar die Tiere het uiteindelik met 33-20 geseëvier.
Enrico Boonzaaier, vleuel van Kuilsrivier, en PJ Joseph van Tygerberg het albei Saterdag die mylpaal van 50 wedstryde vir hul klubspan bereik.
Gallery
Foto’s: Carina Roux























































LEES OOK: From kidney donor to green number: Kuils River’s Cheryl conquers 10th Comrades




You must be logged in to post a comment.