Shofar Durbanville bied ‘Die Huis van Maria’ van 5-7 November by die Hoërskool Curro Durbanville aan. ‘n Musiekblyspel oor Jesus se lewe deur sy familie se oë,
Een van die Suidoosterfees se gewildste programafdelings is “Kort voor lank” – waar uiteenlopende stories in treffende 30-minuut-vertonings lewe gegee word.