Die jaarlikse gebeurtenis, ‘n gewilde een op die Kaap se sosiale kalender, is dié keer by die NG kerk Stellenberg Markplein gehou.
Die Tygerberg-Sakekamer nooi sakelui uit na twee geleenthede in die komende wintermaande, wat beloof om baie interessant te wees
Dis weer tyd vir die Tygerberg-sakekamer se immergewilde potjiekoskompetiesie waar plaaslike sakelui mekaar in goeie gees die stryd om die titel as potmeester aansê.