Taare, a Cape Town-based Indian dance performance troupe, will bring their newest dance production, The Bollywood Times, to Artscape on Saturday 2 May
Die Suidoosterfees, wat van 29 April tot 3 Mei in Kaapstad aangebied word, bied weereens ‘n musikale hutspot van stemme en style.
Een van die Suidoosterfees se gewildste programafdelings is “Kort voor lank” – waar uiteenlopende stories in treffende 30-minuut-vertonings lewe gegee word.
Die Suidoosterfees word van 29 April tot 3 Mei aangebied. Die feestema is “Tuiste” en die komedie-vertonings gaan feesgangers heerlik tuis laat voel.