Topic Menu:
Inwoners en kinders van Riverside Gardens het Saterdag 18 Julie hul 67 minute vir Mandeladag gebruik om die buurt bietjie skoner te maak.
|
‘n Komitee van huiseienaars het ‘n skoonmaak-operasie en bewusmakingsdag oor boeliegedrag en geslagsgeweld in Riverside Gardens, aangebied.
Link Copy link