n 20-jarige vrou van Kaapstad het gisteraand haar lewe verloor toe die voertuig waarin sy ‘n passasier was, op Bill Bezuidenhoutweg gerol het.
Twee mans is Saterdagaand in ’n noodlottige ongeluk op die R44 naby Klapmuts dood. Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.