Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees, 3-12 Julie, bring wêreldbekende klassieke musici van verskeie kontinente bymekaar.
Jong klassieke musici tussen 14 en 19 jaar kan nou vir vanjaar se gesogte Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) registreer.