Helene Hector (54) en haar gesin van Silwood Heights in Eersterivier het Saterdag 10 Oktober om eenuur die middag al hul besittings in ‘n brand verloor. Niemand was tuis toe…
Inwoners van Rosedale in Eersterivier het die strate ingevaar en buitebande gebrand nadat krag sedert 19 Junie af is en Eskom nie hulp verleen het nie.
Die Blue Downs-krieketklub sê hy volstaan by die verklaring wat die klub op Facebook oor die dood van een van sy spelers geplaas het.