Aletta Rose (63), beskuldig van haar suster se moord, weier regshulp en gryp polisieman voor bors. Saak uitgestel na Donderdag 21 Mei.
Die hofverskyning van Aletta Rose (63) vir die moord op haar 79-jarige suster Connie Scholtz is Maandagoggend uitgestel tot 5 Mei.