Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Laerskool Eversdal se netbalspanne is aan die brand
Die Laerskool Eversdal se o.13A- en o.12A-netbalspanne berei voor vir die Skoleliga-kampioenskap in Polokwane ná hulle puik gevaar het op provinsiale vlak.
-
Eversdal-leerders bring vreugde na kinders in Tygerberg-hospitaal
Die Laerskool Eversdal se diensbaarheidskomitee het die kindersaal by die Tygerberg-hospitaal besoek.
-
Eerste hoof van Paarl-skool vir gestremdes sterf op 91
Ellis Barker, die eerste hoof van die Paarl-Skool vir serebraal gestremdes in Brackenfell is op 4 Junie oorlede.
-
‘Dapper Stappers’ lead the way in ensuring road safety
The Dapper Stappers promote road safety at Table View High, urging students to follow safety guidelines and stay alert, especially during darker mornings.
-
Standing ovations for Edgemead High’s hit ‘Annie’ production
The recent production by Edgemead High School of the musical Annie was a resounding success, playing as it did to full, appreciative houses, the school said last week. Staged in […]
-
KYK | Ruben leef voort in DF se tuin
Die Hoërskool DF Malan het hul Afrikaans-tuin op 8 Mei ingewy ter nagedagtenis aan Ruben Louw van Rooyen (18), wie se liefde vir Afrikaans, sy skool en die natuur ’n blywende impak laat. Die RVR DF-tuinklub is in sy naam…
-
Pompon-prestasie: Stellies skitter in top-10 op wêreldverhoog
Twee leerders van die Hoërskool Stellenberg, Marcel Fourie en Paige Field, het geskitter by die ICU-wêreldkampioenskap in Orlando, Florida, en help Suid-Afrika om in vyf kategorieë onder die top-10 te eindig. ‘n Uitsonderlike prestasie vir pompon-sport in SA.
-
Mike Pienaar-blvd voetbrug tydelik herstel
Ná die tydelike herstelwerk aan die voetgangerbrug op Mike Pienaar-blvd aangebring is, kon leerders Dinsdag 13 Mei vir die eerste keer sedert Maart die besige pad weer veilig oorsteek.
-
Experience ‘Annie’ live at Edgemead High School
Annie is performed at Edgemead High School from May 7 to 10, featuring a talented cast and available tickets on Quicket.
-
A new chapter begins with handover of multimedia centre and library at Soneike High
Soneike High School’s brand new, fully equipped multimedia centre and library—valued at R1 million—was officially handed over on Tuesday 22 April.










