Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Family-run business creates mobile school desk to help learners
What started as a sofa conversation about an age-old problem in the South African education sector has inspired an innovative design for change, breaking the barriers of learning, one school child at a time.
-
Peninsula Beverages donates school bags to local school, empowering students for success
With the recent inclusion of an Autism wing, the Lentegeur School for Learners with Special Educational Needs (LSEN) continues to service around 250 learners with special needs.
-
Flashes | DF MALAN | DF se Fun Fair sorg vir genot
Die Hoërskool DF Malan het by vanjaar se MTBS-atletiekbyeenkoms behoorlik die gees hoog laat loop met hul tema DF-Fun Fair tydens die flashes en het ook goed presteer op die veld en atletiekbaan.
-
LAAI AF | MTBS 2025 bring weer groot opwinding na die atletiekbaan
Die 2025 MTBS-atletiekbyeenkoms, ´n hoogtepunt op die sportkalander, het vanjaar, soos vantevore, vir ´n reeks nuwe rekords gesorg.
-
Flashes | TYGERBERG | Tiere maak skare honger
Die Hoërskool Tygerberg in Parow-Noord het by die MTBS-atletiekbyeenkoms vanjaar beïndruk met hul unieke tema, Uber Eats: Tiere Eats tydens die flashes. Die skool se atlete het ook goed presteer, beide op die veld en atletiekbaan.
-
Flashes | BELLVILLE | Leeus bring Kersfees-gees!
Dié jaar vier die Hoërskool Bellville heeltyd fees onder die tema “12 Days of Christmas” wat toeskouers jolige vermaak met hul pawiljoenvertonings gebied het. TygerBurger se Heleen Boshoff het gaan uitvind hoe voorbereidings vir die MTBS 2025 gevaar het.
-
Flashes | STELLENBERG | ‘WANTED’: Stellies wen!
Die Hoërskool Stellenberg is vanjaar as die ‘beste in die weste’ geag toe hul as die MTBS 2025-wenners vir hul pawiljoenvertoning, getiteld “Wanted: Dead or Alive”, aangewys is. TygerBurger se Heleen Boshoff het gaan uitvind hoe voorbereidings vir die MTBS…
-
FOTO’S | Mikro hou interhuis-atletiek
Die bloues, rooies en geles het mekaar die stryd aangesê by die Laerskool Mikro se interhuis-atletiekbyeenkoms die afgelope Saterdag. Die blouspan was bobaas op die baan en op die pawiljoen.
-
New and equipped science lab and hall unveiled at Soneike High School in Kuils River
Soneike High School unveiled its new hall and fully equipped science laboratory last week made possible by a generous donation from the South African Muslim Charitable Trust (SAMCT).
-
Matric learner from Kuils River arrive at school while ‘on air’
Amy February from Kuils River, a Grade 12 learner at Rhenish Girls’ High School in Stellenbosch, was taken to school in true VIP-style by radio station Good Hope FM last Wednesday at the start of the school year.










