Die o.13A-netbalspan is eerste in die Wes-Kaapse Skoleliga-kampioenskap.
Die o.13A-netbalspan is eerste in die Wes-Kaapse Skoleliga-kampioenskap.

Laerskool Eversdal se netbalspanne is aan die brand

Die Laerskool Eversdal se o.13A-netbalspan het die eerste plek in die Wes-Kaapse Skoleliga-kampioenskap beklink, terwyl die o.12A-netbalspan tweede in sy afdeling by die kampioenskap was.

Albei hierdie spanne sal in Julie aan die Skoleliga-kampioenskap in Polokwane deelneem.

Die o.13A-netbalspan is eerste in die Wes-Kaapse Skoleliga-kampioenskap.
Die o.12A-netbalspan is tweede in die Wes-Kaapse Skoleliga-kampioenskap.
Die o.12A-netbalspan is tweede in die Wes-Kaapse Skoleliga-kampioenskap.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article