Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bartman se digbundel met klankbane by Durbanville-poësiekring bespreek
Die digbundel die helfte is jou nie vertel deur Thérèse Bartman word op die byeenkoms van die Durbanville-poësiekring op Woensdag 11 Februarie deur die digter self bespreek.
-
Voormalige bendelid sê almal moet saamwerk om geweld te stop
Eks-bendeleier Ivan Waldeck waarsku Kaapse Vakte het “sterwende, verlore generasie” terwyl geweld 976 lewens tussen Julie-September eis.
-
Moordenaar van twee in bendeskietery in Fisantekraal kry 15 jaar tronkstraf
Puik speurwerk deur ‘n ondersoekbeampte van die Durbanville-polisie oor meer as jaar heen het vrugte afgewerp toe ‘n moordenaar eergister (Dinsdag 20 Januarie) 15 jaar direkte tronkstraf opgelê is.
-
Kuilies se beste matrieks ryg onderskeidings in
Die Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier se matrieks van 2025 het ‘n slaagsyfer van 98,7% in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen behaal.
-
Durbies lewer topprestasies in matriekeksamen
Die matrieks van 2025 van die Hoërskool Durbanville het hul skool trots gemaak met ‘n 100%-slaagsyfer.










