Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Goodwood-polisiekantoor heropen slagofferondersteuningskamer
Die Goodwood slagofferondersteuningskamer is heropen en bied emosionele en praktiese hulp aan slagoffers van trauma en geslagsgeweld.
Jo Fourie|
-
Parow SAPD, kerkleiers byeen vir straatgebed
‘n Gebedstaptog is verlede week in Stasieweg in Parow gehou. Die geleentheid is deur die polisie, kerkleiers, gemeenskapsleiers, Radio Tygerberg 104FM en lede van plaaslike nie-regeringsorganisasies bygewoon. Die doelwit was…
Richard Roberts|
-
Eens netjiese Parow-treinstasie nou vervalle
Die Parow-treinstasie se verval is duidelik sigbaar met taxi’s wat die straat vol parkeer, haweloses wat buite die stasie uitkamp en ‘n onhigiëniese duikweg net ‘n paar van die kwessies…
Richard Roberts|
-
Bekende plaaslike skilder van Parow oorlede
Die bekende kunstenaar Gavin du Plessis van Parow-Noord, wie se kunswerke verlede jaar oorsee uitgestal en verkoop is, is op Dinsdag 9 September oorlede. Sy dood is verlede week deur…
Richard Roberts|
-
Sonnendal senior oorleef huisbrand
Die Stad Kaapstad se brand-en-reddingsdienste is Vrydag na ‘n huisbrand in Sonnendal ontbied, waar ‘n dubbele motorhuis in ‘n vlammehel verswelg is. Die huis is geleë in Rachel Block-rylaan, Sonnendal.…
Richard Roberts|
-
Cece Winans vereer as eerste internasionale ikoon by SA Legendesmuseum
Die SA Legendesmuseum het Cece Winans as sy eerste internasionale ikoon ingesluit en haar met ’n toekenning in Kaapstad vereer.
-
Volle Evangelie Kerk in Parow vier 30 jaar van sendingwerk in Afrika
Die Lewende Woord-gemeente in Parow vier drie dekades se sendingwerk in Afrika met ’n dankofferfees en gaste van regoor die wêreld.
-
KYK | Durbanville-sakeman vry na nag in polisieselle oor skoot op messteker
‘n Bekende sakeman van Durbanville, wat gister in hegtenis geneem is in verband met ‘n skietery op ‘n man wat ‘n ander man, vermoedelik sy eie broer, herhaaldelik met ‘n…
Esmé Erasmus|
-
Twee vas vir onwettige perlemoen
Twee verdagtes is vandeesweek in Plattekloof in hegtenis geneem nadat onwettige perlemoen in hulle besit gevind is. Wayne Dyason, woordvoerder vir die Stad Kaapstad se wetstoepassingseenheid, sê die verdagtes, ´n…
Richard Roberts|
-
Man (30) gestraf vir onwettige besit van vuurwapen, ammunisie
´n Man (30) is vandeesweek in die Parow-streekshof tronkstraf opgelê vir die onwettige besit van´n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Die skuldige, Shameel Markus, is ´n vyf jaar lange direkte tronkstraf…
Richard Roberts|










