Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Durbanville-inwoner in hegtenis vir skoot op messteker
Daar het gister omstreeks 11:00 chaos in Durbanville se sakekern uitgebreek toe ‘n man na bewering ‘n ander man, vermoedelik sy broer, herhaaldelik met ‘n mes gesteek het en toe…
-
20 finaliste in FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie aangekondig
Vier sauvignon blanc-wyne van die Durbanville-wynvallei is onder die 20 finaliste in die FNB Top Sauvignon Blanc SA 10-kompetisie.
-
Verdagte steeds op vrye voet ná nagmerrie-rit vrou getraumatiseerd laat
Die verdagte Uber-bestuurder wat betrek word by die voorval waarin ’n jong vrou van Kuilsrivier uit sy bewegende motor gespring het omdat sy bedreig gevoel het, is nog op vrye…
-
Kuilsrivier-vrou se rit huis toe ontaard in ‘n nagmerrie
Wat net ‘n rit huis toe moes wees, het verlede week in ‘n nagmerrie vir ‘n jong vrou van Kuilsrivier ontaard.
-
One of the suspects in killing of three-month-old baby arrested before
No arrests had yet been made for the murder on Friday (22 August) of a 3-month-old baby in Bonteheuwel, but one of the suspects sought by police in connection with…
-
Een Engelse graad R-klas by Mikro volgende jaar
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het toestemming verleen dat die Laerskool Mikro van volgende jaar af met een Engelse graad R-klas met maksimum 30 leerders kan begin.
-
Liggaam in Kuilsrivier gevind: Voetgangerbrug-veiligheid onder skoot
Die liggaam van Theodore Sylvester (30) van Kalkfontein wat verlede Donderdag (18 Julie) ten tyde van gure weer in die sterkvloeiende Kuilsrivier-kanaal beland het, is Maandagoggend deur die Stad se…
-
Oefening dra krag: Seniors doen pilates- en aërobiese oefeninge, asook lyndanse
Vier dae van die week, soggens tussen 09:00 en 10:00, sal jy lede van die Sarepta Senior Aerobics-klub in die saal by die Sarepta-sportkompleks aantref.










