Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Ferndale-inwoners frons oor verkeerde straatname
Konsternasie het in Ferndale uitgebreek toe straatname oornag met die haal van ‘n kwas verander het.
-
Bek-en-klouseer ontwrig suiwelbedryf, sowel as rooivleisbedryf
Bek-en-klouseer is een van die mees ontwrigtende siektes vir die suiwelbedryf, het Eduard Loubser, voorsitter van die Durbanville-landbouvereniging, gesê.
-
Steenhuisen praat met Durbanville-boere oor bek-en-klouseer
Kommer by boere van Durbanville en omgewing oor die landwye krisis rondom bek-en-klouseer het oorgekook by ‘n vergadering.
-
Durbanville is ‘nie die Wilde Weste’ nie, maan polisie
Durbanville is nie die Wilde Weste nie, en daar sal teen jongmense wat hulle skuldig maak aan rampokkery ná onverantwoordelike drinkery, opgetree word, waarsku die Durbanville-polisie.










