Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Botsing in Bottelaryweg eis motorfietsryer (18)
`n 18-jarige man is die naweek op slag dood toe sy motorfiets teen `n bakkie gebots het op Bottelaryweg.
-
Boere langs Bloekombos bekommerd na nog `n aanval
Boere rondom Kraaifontein voel uitgelewer aan misdaad sedert informele nedersetting ontstaan het, na aanval op plaasbestuurder André Mouton.
-
Sinkgat sluk pad in na groot pyp in Brackenfell bars
Brackenfell-inwoners geskok oor massiewe sinkgat naby Hoërskool Brackenfell na waterpyp bars, met paaie afgesper weens veiligheidsrisiko’s.
-
Soldier arrested on Saturday the for possession of firearms
Ravensmead police arrested South African Defence Force member for possessing firearms, ammunition and explosives found buried under concrete.
-
Polisie lê beslag op meer as R3,3 miljoen se dwelms onderweg na Kaapstad
Twee buitelandse burgers vas nadat die polisie meer as 3 ton tik, mandrax en dagga in ‘n vragmotor op die N1 naby Beaufort-Wes ontdek.
-
Stad Kaapstad takel rioolprobleem met eerste sluitbare dreindeksels in Wesbank
Die Stad Kaapstad het begin om sluitbare dreindeksels in Wesbank naby Kuilsrivier in te sit as teenvoeter teen misbruik van die rioolstelsel.
-
WAT DIE HART VAN VOL IS | N2-muur het soveel meer voordele as net misdaadbekamping
Die beplande N2-muur in Kaapstad bied meer voordele as net misdaadbekamping. Kyk maar net na Europa waar hoë mure langs snelweë is ‘n algemene verskynsel is.
-
Polisie soek hulp om vermeende sakerower te identifiseer
“Die drie het op 16 Maart 2024 omstreeks 06:30 by die perseel van Xone-sekerheidsdienste in die lughawe-nywerheidsgebied ingebreek…”










