Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bellville-polisie versterk gemeenskapsbande met uitreikinisiatief
Bellville-polisie deel bewusmakingspamflette uit by Binnelandse Sake en help gemeenskap met beëdigde verklarings om dienste toegankliker te maak.
-
Medelye stroom steeds in na botsing in Bottelaryweg matriekseun (18) eis
Medelye stroom steeds in op Facebook en ander sosiale media nadat ‘n 18-jarige skoolseun verlede naweek op slag dood is toe sy motorfiets in Brackenfell teen ‘n bakkie gebots het.
-
WEN KAARTJIES: kykNET Buite-Ekspo 13 tot 15 Maart buite Malmesbury
Lief vir die buitelewe? Moenie die kykNET Buite-ekspo Wes-Kaap, 13 tot 15 Maart, op die plaas Môreson net buite Malmesbury misloop nie.
-
Toutrekkers laat waai behoorlik
Westcliff-toutrekkers presteer uitstekend by WP/Wynland Junior-kampioenskap in Worcester, behaal WP-kleure en kwalifiseer vir SA-kampioenskap.
-
JP Smith op patrollie in Kalkfontein
JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, saam met metropolisiebeamptes op patrollie in Kalkfontein verlede week.










