Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Load shedding could have attributed to the fire that killed elderly man
Tragedy struck in Des Hampden last Wednesday (16 August) when a fire broke out at a home in Samuel Street.
-
Kind (3) van Parow kritiek ná sy val
‘n Kind is kritiek nadat sy vanaf ‘n balkon in Parow geval het.
-
Skryf nou in vir Jan Krielskool se gewilde Tekkie Challenge op 2 September
Die Jan Krielskool se Tekkie Challenge is al vir meer as 20 jaar een van die grootste geldinsamelingsgeleenthede op hul jaarlikse kalender. Die Jan Kriel-instituut is sedert 1942 verantwoordelik vir […]
-
Pinehurst se dowekrieketspeler Ruan in span na Katar
Durbanville se eie SA Dowekrieketspeler, die 20-jarige Ruan du Plessis van Pinehurst, maak opgang in die dowekrieketwêreld met ’n rits prestasies.
-
Onwettige vuur laat kragboks brand, talle besighede sonder elektrisiteit gelaat
Die probleem met mense wat op ’n sypaadjie woon, het Maandag oorgekook toe hul onwettige vuur die elektrisiteitsboks laat ontplof het.
-
Protest: Electricity tariffs must fall, says civic organisations and opposition parties
Civic organisations and opposition parties are demanding that the City of Cape Town reduce the electricity tariff by 2,5% to adhere to Nersa’s guideline
-
Lane spend is ‘silly’ as cyclist themselves are not safe
A community leader from Elsies River says a plan by the City of Cape Town to create universally accessible walking lanes, bicycle parking and other non-motorised transport facilities in Elsies River is frivolous expenditure.
-
Tien in arres ná aanval op polisie in Ravensmead
Altesame 10 mense is verlede Vrydag in Ravensmead in hegtenis geneem weens onder meer poging tot moord en openbare geweld nadat die polisie op ’n groot hoeveelheid drank by ’n woonstelblok beslag gelê het.
-
Vrou van Bontheuwel wreed vermoor in Vrouemaand
Dat so ’n wrede moord in Vrouemaand kon plaasvind, is skokkend. Só sê Angus McKenzie, raadslid van Bonteheuwel.
-
Bothasig organisasie Locals Helping Locals voed 63 in nood
Vir baie mense is die goedhartigheid van ander al keuse en vir sommiges ’n lewenslyn.










