Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
KYK | Vroue by wegbreekgeleentheid in Strandfontein bederf
Dit is nie gereeld dat vroue die geleentheid kry om af te skakel van die verantwoordelikhede wat op hulle geplaas word nie.
-
Vrouedag gevier by Meals on Wheels
’n Vrouedag-geleentheid is verlede Woensdagoggend by die Tygerberg Meals on Wheels Community Services in Weimarstraat in Parow gehou.
-
‘Ons moet ‘n stem vir die stemloses wees,’ sê Ruyterwacht-ystervrou
Aletta Lottering, ’n gewaardeerde gemeenskapsaktivis in Ruyterwacht, deel haar reis van gemeenskapsdienslewering en die impak wat sy op die lewe van jongmense en gesinne in die omgewing gemaak het.
-
Fotoraam eindelik by Tygerberg-natuurreservaat opgerig
’n Fotoraam is eindelik by die Tygerberg-natuurreservaat opgerig.
-
Step Up trap stel af oor gebruikte naalde wat in Bellville-buurt gevind word
Kookpunt word bereik ten spyte van Step Up se eerbare doel en talle vennootskappe om plaaslike dwelmverslaafdes teen oordraagbare siektes soos tuberkulose (TB) en die menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV) te beskerm.
-
Man van Bonteheuwel steeds vermis
Die familie van ’n man van Bonteheuwel is rasend van bekommernis nadat hy op 3 Augustus die huis verlaat het en nooit teruggekeer het nie.
-
Buurt kry nuwe kameras
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Kraaifontein het die afgelope paar maande 60 nuwe veiligheidskameras in die woonbuurt laat installeer en ’n erf omhein wat gereeld deur misdadigers geteiken word.
-
Gemeenskap rou oor vyfjarige
Die gemeenskap van Bishop Lavis is in rou gedompel nadat ’n vyfjarige seuntjie verlede week koelbloedig doodgesteek is.
-
Experts tackle Cape fur seal aggression and rabies outbreak
As seals continue to wash ashore on Bloubergstrand, Sunset Beach and Milnerton Beach, and attack surfers who now fear the waves, a two-day workshop was recently held to address the issue.
-
Groot supermaan skyn eersdaags
Op 19 Augustus maak die Vredesmaan, die agste volmaan van 2024 en ’n supermaan, sy verskyning.









