FOTO’S: Atlete van oraloor by die Laerskool Mikro se Prestige-byeenkoms

Mikro se Prestige-atletiekbyeenkoms
Aksie by die Laerskool Mikro se Prestige-atletiekbyeenkoms

Atlete van verskeie laerskole het op Donderdag 5 Februarie aan die jaarlikse Prestige-atletiekbyeenkoms by die Laerskool Mikro in Kuilsrivier deelgeneem.

Van die laerskole uit die noordelike voorstede wat deelgeneem het was: Bastion, Brackenfell, Curro Brackenfell, De Kuilen, Durbanville, Gene Louw, Kenridge, Mikro en Rouxville.

Foto’s: Carina Roux

Gallery 2:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article