Wilie van Zyl het sewe onderskeidings in Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering, RTT, Ekonomie en Fisiese Wetenskappe.
Wilie van Zyl het sewe onderskeidings in Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering, RTT, Ekonomie en Fisiese Wetenskappe.

WELKOM – Welkom-Gimnasium spog met ‘n 95,5% slaagsyfer, met 204 vakonderskeidings van 200 kandidate.

Tien kandidate het A-gemiddeld in die 2025 senior sertifikaat-eksamen gekry, en 71% van die matriekkandidate kry toelating tot graadstudies.

Dié skool spog met twee leerlinge met sewe A’s, een leerling met ses A’s, vyf leerlinge met vier A’s, agt leerlinge met drie A’s, twintig leerlinge met twee A’s en 75 leerlinge met een A. Die skool se top presteerders sluit in:

• Wilie van Zyl het sewe onderskeidings in Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering, RTT, Ekonomie en Fisiese Wetenskappe.

• Karabo Ralile het sewe onderskeidings in Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriënntering, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

• Renché Roelf behaal 6 onderskeidings in Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Ekonomi en Besigheidsstudies;

• Ivan Graaff behaal vyf onderskeidings in Afrikaans, Wiskunde, Lewensoriëmtering, Rekeningkunde en RTT;

• Lesedi Langa behaal vyf onderskeidings in Afrikaans, Wiskunde, Leensoriëntering en RTT;

• Melandrie Schwarts behaalvyf onderskeidings in Afrikaan, Engels, Lewensoriëntering, Rekeningkunde en Lewenswetenskappe;

• Chanté Serfontein behaal vyf onderskeidings in Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering, Rekeningkunde en Lewenswetenskappe.

Erich Cronje kry ses onderskeidings in Afrikaans, Engels, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Wiskunde en Lewensoriëntering
Edrich Cronje kry ses onderskeidings in Afrikaans, Engels, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Wiskunde en Lewensoriëntering

Goudveld-Hoërskool in Welkom spog met ‘n slaagsyfer van 99,3% en 81,3% universiteitsvrystelling. Die skool spog met 93 A-simbole en 97,7% het toelating tot tersiêre studies gekry.

• Edrich Cronje kry ses onderskeidings in Afrikaans, Engels, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Wiskunde en Lewensoriëntering;

• Jaco de Bruyn kry vyf onderskeidings in Afrikaans, Engels, Rekeningkunde, RTT en Lewensoriëntering;

• Nadie Prinsloo kry vyf onderskeidings in Afrikaans, Engels, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde en Lewensoriëntering;

• Mianique Lombaard kry vyf onderskeidings in Engles, Verbruikerstudies, Wiskunde Geletterdheid, Toerisme en Lewensoriëntering.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article