Die Bolandse berge is bedek met ‘n dun lagie van die eerste wintersneeu wat Sondagoggend (8 Junie) wyd – van die Paarl tot Worcester – gesien kon word. Dit volg…
Nog swaar reën asook sneeu kan Sondag in die Wes-Kaap verwag word waarna die kouefront Maandag en Dinsdag na die Ooste van die land sal verskuif. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het…
Two cold fronts bring wet, windy conditions and potential snowfall to the Western Cape from May 19-23, 2023.
Besoekers kan steeds die Augrabies-waterval vanaf die oop uitkykpunte besigtig nadat van die punte vir veiligheidsredes toegemaak is.
Ryp en koue temperature het die Noord-Kaap in vroeg Mei getref, met koue toestande wat na verwagting oor die naweek sal voortduur.
‘n Tweede vloed in een maand langs die Vaal- en Oranjerivier veroorsaak erge skade aan strukture, en die departement van water en sanitasie is onder skoot.
The Vaal Dam has opened a fifth sluice gate, prompting evacuation advice for those near high floodline areas downstream to ensure safety.