Twee mans is in hegtenis geneem ná die dood van ‘n 13-jarige seun van Warrenton. Hy is vermoedelik deur inbrekers in sy ouerhuis verwurg.
‘n Tienerseun van Warrenvale in Warrenton is vermoedelik vermoor na hy ‘n inbreker in sy ouerhuis betrap het.
A public art skills programme in Warrenton aims to beautify spaces and offer job opportunities but faces vandalism challenges.
Motorists on the N12 through Warrenton face dangers from broken streetlights and poorly maintained verges, raising concerns about Sanral’s maintenance and oversight of this critical route.
by
on
Die voortslepende probleme met Warrenton se watertoevoer het inwoners op breekpunt. Vingers word gewys na wanbestuur, onbevoegdheid en ontoeganklikheid.

