KAAPSTAD – In ’n historiese eerste vir Suid-Afrika het ’n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand ’n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van robotchirurgietegnologie by Tygerberg-hospitaal. Die…
In ʼn belangrike stap vir Suid-Afrika se hernubare energie-doelwitte, is Prof Craig McGregor, professor in die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), aangestel as die eerste ACWA-leerstoel in…