Dit ontbloot hoe honderde miljoene rande vermors is op sagteware wat nooit gebruik is nie, ongemagtigde medisyne-aankope en onreëlmatige batebestuurkontrakte.
Die SOE-ondersoek het onthul twee van die drie groot korrupsiesindikate by die Tembisa-hospitaal word direk met Zacharia Tshisele verbind.
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het die identiteit van die geheimsinnige Sindikaat X onthul, wat een van die partye was wat glo onregmatig geld uit tenders by die Tembisa-hospitaal in Gauteng…
Die Spesiale Tribunaal het die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) gelas om die regskoste te betaal in ‘n hersieningssaansoek rakende die beslaglegging op verskeie luukse voertuie wat die sakeman Morgan Maumela glo…