Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur vorder met ‘n R141,5 miljoen-projek om paaie te moderniseer, en het reeds werkgeleenthede en plaaslike betrokkenheid bevorder, ter ondersteuning van ekonomiese groei.
’n Egpaar van Klapmuts is in hul huis oorval in wat as die eerste plaasaanval in 15 jaar in die gebied beskryf word. Die voorval het groot ontsteltenis veroorsaak.