Father and son Leon and Kyle Olivier died in a motorbike crash on the N1 near Cape Town. Kyle was a talented rugby player at HTS Drostdy.
Skade is gedoen aan die Hugenote-tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasiestelsels, brandopsporing en ventilasie nadat ‘n bus die afgelope Vrydagaand binne die tonnel gebrand het, en herstelwerk kan tot twee weke…
Drie mense is dood en minstens 63 beseer in ‘n gru-botsing tussen ‘n bus en twee vragmotors op die N1 tussen Laingsburg en Prince Albert Saterdagoggend (31 Mei). Die ongeluk…