Landskroon-wynplaas, onlangs oorgeneem deur Van Loveren, sal saam met Survivor Wines fasiliteite deel, terwyl hulle apart bly. Wynmaak en verbouing van druiwe bly geskei, met uitbreidingsplanne in werking.
Die Landskroon-wynplaas, ins;luitend ‘n paar ander plase in Suider-Agter-Paarl is aan Fijnland Holdings verkoop, wat beplan om ‘n leefstyllandgoed te ontwikkel.