Africa’s largest beef producer, Karan Beef, is grappling with a devastating foot-and-mouth disease outbreak that has now spread across all three of its major feedlots, despite what the industry considers…
Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf staar ’n ernstige krisis in die gesig nadat bek-en-klouseer (BKS) by die land se grootste voerkraal, Karan Beef in Heidelberg, Gauteng, bevestig is. Hierdie jongste uitbraak, wat…
