Die sterftes van meer as vyf getuies en een beskuldigde bemoeilik die Spesiale Handelshofsaak in Kimberley waarby R6,7 miljoen betrokke is.
Die beskuldigdes, Lynette Brummer (64), Anna Fourie (73), Nomsa Ngcongwane (56), Prudence Majorobella (35), Mofolo Ntswaki (30) en Puseleletso Mola (33) staan tereg op aanklag-te van poging tot moord, marteling,…