’n Jong kwagga, bekend as “Fransie”, het uit ’n natuurreservaat ontsnap en sedert Saterdagaand in die Franschhoekpas rondgehardloop. Reddingspanne probeer steeds om haar vas te trek.
’n Voertuig, wat vermoedelik gesteel is en in die kloof langs die R45, oftewel die Franschhoekpas, gestort is, is vanmiddag (14 Junie) omstreeks 16:00 deur reddingswerkers opgespoor nadat ’n oproep…