Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf kan teen die einde van Mei ’n belangrike deurbraak beleef in die stryd teen bek-en-klouseer.
Onderstepoort Biological Products (OBP), Suid-Afrika se staatsentiteit vir entstofvervaardiging, het slegs 62% van sy teikens vir 2024/25 behaal en ’n inkomste-tekort van R100 miljoen aangeteken, volgens die jongste jaarverslag wat…