Cederberg-munisipaliteit neem tussentydse beheer van Elandsbaai-hawe oor ná ooreenkoms met Departement van Openbare Werke.
In die vroeë oggendure van Donderdag het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.
Inwoners word gewaarsku om asseblief nie van die kreef en ander skulpdiere wat sedert 03:00 gisteroggend uit die see spoel, te gaan oes nie. Die gebied is gesluit weens rooigety-besoedeling.
ELANDSBAAI – Ontstoke en bekommerde inwoners van Elandsbaai, boere en omgewingsaktiviste beweer brande op die vullisterrein grens aan onverantwoordelike munisipale bestuur en strafbare verwaarlosing. Volgens hulle is dit nie net…