Stappers kan begin strek vir die volgende Weg-stapfees wat van 20 tot 22 Februarie by Meerendal buite Durbanville aangebied word.
Five arrested after Metro Police discover 2,000 litres of counterfeit gin operation in Durbanville copying popular alcohol brands.
KAAPSTAD – Op die vooraand van Kersdag is ‘n bejaarde vrou in ‘n oogwink van haar familie af weggeruk. Volgens Titanium Securitas, ‘n plaaslike veiligheidsmaatskappy in die gebied, het die…
Dit behels ’n naweek waartydens stappers hul fiksheid vir die Vis-, die Otter- of die Amatolaroete in die veld kan toets.
WBHO appointed as contractor for R8 b Cape Winlands Airport expansion. Project advances to technical development phase, promising 100 000 jobs over 20 years.
Milla Vorster Curro Durbanville, is gekies om Suid-Afrika by die Wêreld Innoverende Wetenskapsprojek-olimpiade te verteenwoordig.
A family was tied up and robbed of cash, valuables and a vehicle during a brazen early morning house robbery in Sonstraal East on Sunday.
Die Hoërskole Durbanville in Kaapstad en Waterkloof in Pretoria het die afgelope naweek koning gekraai by die nasionale eindronde van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie.
Die grusame toneel van die wrede slagting van skape het ‘n boer van Durbanville begroet toe hy en werkers vanoggend (Donderdagoggend 21 Augustus) vroeg die spoor van skaapdiewe na Klipheuwel…
The final Environmental Impact Assessment (EIA) report and supporting documentation was submitted on 11 July, concluding the public-participation period for the Cape Winelands Airport outside Durbanville.