Die vonnisoplegging in die Joshlin Smith-hofsaak is Donderdagoggend afgehandel.
Six more suspects were arrested for corruption related to the Kimberley Mental Hospital, while a former police officer was arrested in another fraud case.
‘n Vrou van Botswana is in die hof in Kimberley vir agt jaar tronk toe gestuur nadat sy planne gemaak het om haar Suid-Afrikaanse man te laat vermoor.
A stolen Mercedes-Benz from Cape Town was seized in the Northern Cape, and three suspects’ arrested. Authorities also cautioned against a new online scam.
Verhore van ‘n Nigeriese man en sy medebeskuldigdes oor aanlynbedrog waarin vroue van die Wes- en Noord-Kaap uit geld verkul is, sloer steeds.
Die familie van ‘n jong weesmeisie is verlig oor lewenslange vonnisse vir drie mans wat haar oor jare herhaaldelik verkrag het.
Die moordverhoor waarin ‘n buitelander aangekla word dat hy die dood van drie jong mense veroorsaak het, is uitgestel nadat hy sy regsverteenwoordiger afgedank het.
Die weermaglid wat saam met sy vriend aangekla word van die moord op ‘n matriekleerling voor sy ouerhuis, het in die getuiebank in die hooggeregshof in Kimberley gesê hy het…