‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt.…
‘n Wellingtonse man, sy vyfjarige seuntjie en sy skoonma is ongedeerd nadat hulle Maandagaand (15 September) deur twee mans, van wie een glo gewapen was, by ‘n spazawinkel naby hul…
Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance…
‘n Voorval waartydens ‘n ouer fisies geraak het met ‘n leerder by die Ebenezer Primêre Skool in die Paarl wat na bewering sy kind vir ‘n geruime tyd geboelie het,…
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem…
PAARL – ‘n Allandale-gevangene, vermoedelik in sy twintigs, wat Dinsdagoggend (9 September) ontsnap het, het homself by ‘n woning in Patelstraat in Smartie Town, Paarl-Oos om die lewe gebring. Na…
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil…
Die uitkoms van ‘n interne oudit het die afgelope Maandag (25 Augustus) voor die Drakenstein- munisipale raad gedien, waarin onthul is dat vrugtelose en verkwistende uitgawes vir die afgelope boekjaar…
PAARL – Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post…
NELSPRUIT – ’n Sterk tweede helfte het Vrydagaand (22 Augustus) aan die Sanlam Boland Kavaliers ’n indrukwekkende 29–26 oorwinning oor die Pumas besorg in die Mbombela-stadion. Met dié oorwinning het Boland…